Twee slaap kamer Eenheid te koop by Die Oog Aftree Landgoed Naboomspruit
updated on Apr 21, 2023
R 520 000

WEB REF: 116388

Property Summary
  • Selling Price R 520 000
  • Property Type Apartment
  • Erf Size 98 m2
  • Rates & Taxes R 318
  • Monthly Levy R 2401


  • Beds 2
  • Baths 1
Description

Lieflike aftree geleentheid by Die Oog Aftree Landgoed Naboomspruit, Kom geniet die vakansie gevoel en vryheid van die Bosveld. Die Oog bied van die beste aftree fasiliteite vir inwoners. Versorgings eenheid, warm en koue water swembaddens, gimnasium, bibilioteek, borrelbaddens, put-put en glybane. Uitstekende sekuriteit 24 uur per dag. Pragtige natuur reservaat met wild. Restaurant, daaglikse etes op bestelling, Skoonmaak dienste 1 x per week. Kerk dienste op Sondae. Heffing sluit geboue versekering in, buite instandhouding, water, vullis verwydering. Hier is reeds voorafbetaalde krag meters. Met al die ontspanning wat gereeld hier gereƫl word vir die inwoners kan mens net nooit verveeld wees nie! Permanente inwonders moet 50 jaar en ouer wees. Kontak my vandag nog vir hierdie bekostigbare eenheid!

Additional Features
  • Braai Area
  • Built in Cupboards
  • Common Pool
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)